Giovanni Boccaccio
Italiaanse skrywer en digter (1313–1375) / From Wikipedia, the free encyclopedia
Giovanni Boccaccio was 'n Italiaanse digter en geleerde, wat die beste onthou word as outeur van die verhale in die Decamerone. Saam met Petrarch het hy die fondasie gelê vir die humanisme van die Renaissance, en die literatuur van die volkstaal opgehef tot op die vlak van die antieke klassieke literatuur.
Kitsfeite Gebore, Sterf ...
Giovanni Boccaccio | |
---|---|
Gebore | 16 Junie 1313 Certaldo, Republiek van Florence |
Sterf | 21 Desember 1375 (ouderdom 62) Certaldo, Republiek van Florence |
Nasionaliteit | Italiaans |
Beroep | skrywer, digter |
Sluit