Gladdeblaaraalwyn
plantspesie / From Wikipedia, the free encyclopedia
Die gladdeblaaraalwyn (Aloe komaggasensis) is 'n aalwyn wat endemies aan die Noord-Kaap is en kom slegs op die eskarp oos van Komaggas voor. Die aalwyn is stamloos en blom van November tot Januarie.
Kitsfeite Bewaringstatus, Wetenskaplike klassifikasie ...
Gladdeblaaraalwyn | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Subkoninkryk: | Tracheobionta |
Divisie: | |
Klas: | Liliopsida |
Subklas: | Liliidae |
Orde: | |
Familie: | |
Subfamilie: | Asphodeloideae |
Genus: | |
Spesie: | A. komaggasensis |
Binomiale naam | |
Aloe komaggasensis Kritz. & van Jaarsv., 1985 | |
Sinonieme | |
|
Sluit