Gorodowikofsk-rajon
From Wikipedia, the free encyclopedia
Gorodowikofsk-rajon (Russies: Городовиковск район, Kalmikies: Башнтан район) is 'n administratiewe rajon van Kalmikië, Rusland. Dit lê in die suidwestelike deel van die republiek en grens aan twee ander federale deelgebiede van Rusland, Rostof-oblast en Stawropol-krai. Die rajon se setel is die gelyknamige stad Gorodowikofsk.
Kitsfeite
Gorodowikofsk-rajon Городовиковский район | ||||
Die ligging van Gorodowikofsk-rajon in Kalmikië | ||||
Politieke status | ||||
Land | Rusland | |||
Federale distrik | Suidelike | |||
Deelgebied | Kalmikië | |||
Tipe | Rajon | |||
Stigting | 1920 | |||
Regering | ||||
Setel | Gorodowikofsk | |||
Hoof | Waleri Aboesjinof | |||
Bevolking | ||||
Sensus | 2021 | |||
Totaal | 13 793 | |||
Volgorde | 5de | |||
Digtheid | 12,55/km² | |||
Statistiek | ||||
Oppervlakte | 1 099 km² | |||
Volgorde | 13de | |||
Tydsone | UTC+03:00 (MSK, Moskouse tyd) | |||
Registrasienommer | 08 | |||
Wapen en vlag | ||||
|
Sluit