Grootdraaidam
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Grootdraaidam is geleë in die Vaalrivier, 10 km oos van Standerton. Die dam is in 1982 voltooi. Die wal is 2 180 m lank en 42 m hoog. Die dam het 'n bakmaat van 364 miljoen m3 en 'n oppervlakte van 5 500 ha wanneer dit vol is. Die dam is hoofsaaklik gebou om water aan Sasol 2 en 3 asook Mpumalanga se steenkoolkragsentrales te verskaf.
Kitsfeite Amptelike naam, Ligging ...
Grootdraaidam | |
---|---|
Amptelike naam | Grootdraaidam |
Ligging | Standerton |
Provinsie/Land | Suid-Afrika |
Koördinate | 26°55′9.2″S 29°17′53″O |
Dam in | Vaalrivier |
Doel | Industrieel |
Openingsdatum | 1982 |
Eienaar | Departement van Waterwese |
Soort dam | Kombinasie gravitasie en grondvulling |
Hoogte van wal | 42 m |
Lengte van wal | 2180 m |
Bakmaat | 364 miljoen m3 |
Reservoir | Grootdraaidam Reservoir |
Damoppervlak | 5 500 ha |
Sluit