From Wikipedia, the free encyclopedia
Die HMS Royal Oak was 'n slagskip van die Britse Vloot tydens die Eerste- en Tweede Wêreldoorloë.
Vaartuig klas | Revenge-class super-dreadnought battleship |
---|---|
Noemnaam | The Mighty Oak |
Konflik | Tweede Wêreldoorlog, Eerste Wêreldoorlog |
Land | Verenigde Koninkryk |
Geleë in administratiewe eenheid | Orkney |
Historiese gebied | Orkney |
Geografiese ligging | 58°55′51″N 2°59′0″W |
Land van oorsprong | Verenigde Koninkryk van Groot-Brittanje en Ierland |
Belangrike gebeurtenis | ship commissioning, keel laying, ship launching, shipwrecking |
Operateur | Britse Vloot |
Vervaardiger | HMNB Devonport |
Wapentuig | BL 15 inch Mk I naval gun, BL 6 inch Mk XII gun, kanon, kanon |
Ingebruikneming | 1 Mei 1916 |
Teken nommer | 08 |
Hy het bekendheid verwerf tydens die Tweede Wêreldoorlog omrede hy die eerste groot verlies was wat die Britse Vloot gely het, en veral omrede hy in die beskutte Scapa Flow met 'n torpedo gekelder is deur die Duitse duikboot U-47 op 14 Oktober 1939. Hy het ook deelgeneem aan die Slag van Jutland tydens die Eerste Wêreldoorlog.
Dit was een van die Revengeklas slagskepe, het 29,150 ton water verplaas en was toegerus met agt 15-duim kanonne, twaalf 6-duim kanonne, agt 4-duim lugafweerkanonne en vier torpedobuise. Vier turbines wat gesamentlik 40,000 dryfasperdekrag gelewer het, het 'n topspoed van 22 knope verseker.
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.