HandfietsFrom Wikipedia, the free encyclopedia 'n Handfiets is 'n voertuig, soortgelyk aan 'n fiets, wat met die ryer se arms instede van die bene aangedryf word. Die meeste handfietse het drie wiele: waarvan twee vrylopende agterwiele en een 'n bestuurbare voorwiel is. Piktogram wat handfiets aandui Handfiets
'n Handfiets is 'n voertuig, soortgelyk aan 'n fiets, wat met die ryer se arms instede van die bene aangedryf word. Die meeste handfietse het drie wiele: waarvan twee vrylopende agterwiele en een 'n bestuurbare voorwiel is. Piktogram wat handfiets aandui Handfiets