Handré Pollard
Suid-Afrikaanse rugbyspeler / From Wikipedia, the free encyclopedia
Handré Pollard (gebore in Somerset-Wes op 11 Maart 1994) is ’n Suid-Afrikaanse rugbyspeler wat op losskakel vir die Blou Bulle in die Curriebeker en die Bulls in Superrugby gespeel het.
Kitsfeite Volle naam, Geboortedatum ...
| |||||
Handré Pollard tydens die Rugbywêreldbeker 2015-wedstryd teen die VSA | |||||
Volle naam | Handré Pollard | ||||
---|---|---|---|---|---|
Geboortedatum | 11 Maart 1994 (1994-03-11) (30 jaar oud) | ||||
Geboorteplek | Somerset-Wes, Suid-Afrika | ||||
Lengte | 189 cm | ||||
Massa | 101 kg | ||||
Skool | Paarl Gimnasium | ||||
Universiteit | Universiteit van Pretoria | ||||
Beroep | Professionele rugbyspeler | ||||
Rugbyloopbaan | |||||
Huidige status | |||||
Posisie | Losskakel | ||||
Huidige span | Montpellier | ||||
Loopbaan as speler | |||||
Posisie(s) | Losskakel | ||||
Springbokno. | 857 | ||||
Jeugspanne | |||||
Jare | Span | ||||
2007–2011 | WP Cravenweek | ||||
Amateurspanne | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
2013 | UP-Tuks | 8 | (52) | ||
Professionele / senior klubs | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
2015–2016 2019–2022 2022– |
NTT Docomo Red Hurricanes Montpellier Leicester Tigers |
7 29 15 |
(29) (175) (146) | ||
korrek soos op 22 September 2023. | |||||
Provinsiale- / Staatspanne | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
2013–2017 2017 |
Blou Bulle Blou Bulle XV |
12 1 |
(94) (6) | ||
korrek soos op 22 September 2023. | |||||
Superrugby/Verenigde Rugbykampioenskap | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
2014–2019 | Bulls | 62 | (629) | ||
korrek soos op 22 September 2023. | |||||
Nasionale span(ne) | |||||
Jare | Land | Weds | (pte) | ||
2012 2012–2014 2014– |
SA Skole Junior Bokke Suid-Afrika |
3 14 69 |
(37) (141) (698) | ||
korrek soos op 1 November 2023. |
Sluit
Pollard maak op 28 Junie 2014 sy Springbokdebuut teen Skotland in Port Elizabeth en teken 13 punte met die stewel aan. Hy was ook deel van Suid-Afrika se span tydens die rugbywêreldbekertoernooie in 2015, 2019 en 2023.