Heerewaarden
From Wikipedia, the free encyclopedia
Heerewaarden is ’n dorp in die munisipaliteit Maasdriel in die provinsie Gelderland in Nederland.
Kitsfeite Land, Provinsie ...
Heerewaarden | |
---|---|
Dorp | |
Koördinate: 51°49′04″N 5°23′30″O | |
Land | Nederland |
Provinsie | Gelderland |
Munisipaliteit | Maasdriel |
Bevolking | |
• Totaal | 1 468 |
Poskode | 6624 |
Skakelkodes | 0487 |
Sluit
Jacobus Groenendaal, eerste Staatspresident van die Oranje-Vrystaat, is in Heerewaarden gebore.