Henri Alant

From Wikipedia, the free encyclopedia

Remove ads

Henri Alant is 'n Afrikaanse sanger. Hy het sy eerste "demo"-CD in 2008 gemaak. Waar hy in 2010 sy eerste platekontrak geteken het. 8000 kopieë van sy album het verkoop. Vier van die liedjies op die CD was nommer 1 op van S.A. se plaaslike radiostasies LANDWYD. Sy Tweede album het 2020 lig gesien met die titel "Jy is Lig" Henri Alant is 'n genomineerde toekennings Kunstenaar "Huisgenoot beste nuweling Asook sokkie album. Henri Alant is bekend vir sy passievolle, energieryke optredes.

Kitsfeite Gebore, Oorsprong ...
Remove ads

Diskografie

  • Cupid, 2010 JUKEBOX
  • cupid

Sien ook

Verwysings

Eksterne skakels

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads