Herefordshire
From Wikipedia, the free encyclopedia
Herefordshire (uitgespreek /ˈhɛrɨfərdʃər/) is 'n graafskap in westelike Engeland, in die Verenigde Koninkryk. Die graafskap sluit in die stede en dorpe van Hereford, Leominster en Ledbury.
Meer inligting Seremoniële graafskap Herefordshire, Administratiewe (nie-metropolitaanse) graafskap ...
Herefordshire | |
---|---|
Vlag Wapen |
Ligging in Engeland |
Seremoniële graafskap Herefordshire | |
Hoofstad | Hereford |
Oppervlakte | 2 180 km² |
Bevolking | 191 000 (2017) |
Bevolkingsdigtheid | 87 inw./km² |
Administratiewe (nie-metropolitaanse) graafskap | |
Streek | Herefordshire |
Administratiewe setel | Hereford |
ISO 3166-2: | GB-HEF |
Oppervlakte | 2 180 km² |
Bevolking | 183 600 (2011) |
Bevolkingsdigtheid | 84 inw./km² |
Webtuiste | www.herefordshire.gov.uk |
Distrikte en Unitêre owerhede | |
Sluit
Herefordshire het 'n geskatte bevolking van 191 000 in 2017 gehad en is dus die 45ste grootste graafskap in die land.