Hertagtiges
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Hertagtiges is herkouende soogdiere van die familie Cervidae. Spesies sluit in die rendier (kariboe), witsterthert, Amerikaanse elk, Amerikaanse eland, edelhert, damhert en reebok. Hulle word ook herte of takbokke genoem. Ramme van feitlik alle spesies skud jaarliks hul gewei (horings) af en groei nuwes.
Kitsfeite Wetenskaplike klassifikasie, Subfamilies ...
Hertagtiges Tydperk: Vroeë Oligoseen – hede 30–0 m. jaar gelede | ||||||||||
---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|
Ook bekend as: Takbokke | ||||||||||
’n Paar lede van die familie Cervidae (kloksgewys van links bo): edelhert, sikahert, barasingahert, rendier en witsterthert. | ||||||||||
Wetenskaplike klassifikasie | ||||||||||
| ||||||||||
Die habitat van die Hertagtiges. | ||||||||||
Subfamilies | ||||||||||
Sluit
Die familie word onderverdeel in twee subfamilies, Capreolinae en Cervinae, wat elk weer in twee tribusse verdeel word.