Hugh Masekela
Suid-Afrikaanse trompetspeler / From Wikipedia, the free encyclopedia
Hugh Ramopolo Masekela (* 4 April 1939, Witbank, Suid-Afrika – 23 Januarie 2018) was 'n Suid-Afrikaanse trompet-, beuel- en kornetspeler asook 'n komponis en sanger. Masekela was bekend vir sy jazz komposisies, veral sy anti-apartheidsliedjies soos "Soweto Blues" en "Bring Him Back Home".
Kitsfeite Agtergrondinligting, Geboortenaam ...
Hugh Masekela | |
---|---|
Hugh Masekela in 2007 | |
Agtergrondinligting | |
Geboortenaam | Hugh Ramopolo Masekela |
Gebore | (1939-04-04)4 April 1939 Witbank, Suid-Afrika |
Sterf | 23 Januarie 2018 (op 78) [1][2][3] Johannesburg, Suid-Afrika |
Beroep(e) | Musikant, komponis, sanger |
Instrumente | Trompet, beuel, kornet |
Webwerf | https://www.hughmasekela.co.za/ |
Sluit