Hyderabad, Indië
From Wikipedia, the free encyclopedia
Hyderabad (Telugu: హైదరాబాద్ / Haidarābād, Oerdoe: حیدر آباد / Haidarābād) is 'n groot stad aan die oewer van die Musirivier en die hoofstad van die Indiese deelstaat van Andhrapradesj. Die stad lê in die suide van die land en is 'n sentrum van die Islamgeloof in Indië. Hyderabad het 'n bevolking van 4 068 611 en is die sesde grootse stad in Indië.
Kaart | Wapen |
Vlag | |
Land | Indië |
Deelstaat | Andhrapradesj |
Koördinate | 17°22′N 78°28′O |
Stigting | 1590 |
Oppervlakte: | |
- Totaal | 621,48 vk km |
Hoogte bo seevlak | 536 m |
Bevolking: | |
- Totaal (2010) | 4 068 611 |
- Bevolkingsdigtheid | 5 852,9/vk km |
- Metropolitaanse gebied | 6 383 850 |
Tydsone | UTC +5:30 |
Burgemeester | Banda Kartika Reddy |
Amptelike webwerf | ghmc.gov.in |