Hyman Kirstein
From Wikipedia, the free encyclopedia
Hyman Kirstein is/was 'n Suid-Afrikaanse vervaardiger en regisseur van rolprente. Hy het in 1978 'n erepenning vir rolprentkuns van die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns ontvang. Hy was onder andere die vervaardiger van die eerste Afrikaanse musiekblyspel, Kom saam vanaand!, wat in 1949 vrygestel is.
Kitsfeite Nasionaliteit, Beroep(e) ...
Hyman Kirstein | |
Nasionaliteit | Suid-Afrika |
---|---|
Beroep(e) | Rolprentregisseur, vervaardiger |
Aktiewe jare | 1949-1976 |
Toekennings | Erepenning vir rolprentkuns |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit