Jacobsbaai
From Wikipedia, the free encyclopedia
Jacobsbaai is 'n residensiële ontwikkeling van die jare negentig aan die Kaapse Weskus tussen Vredenburg en Saldanha. Huise word streng volgens bouriglyne ontwerp om te voldoen aan die Weskus-volksboukundige styl. Die Jacobsbaai-katstert kom hier voor en is 'n bedreigde spesie.
Kitsfeite Land, Provinsie ...
Jacobsbaai | |
---|---|
Jacobsbaai is aan die Kaapse Weskus tussen Vredenburg en Saldanha geleë. | |
Koördinate: 32°58′0″S 17°53′25″O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Wes-Kaap |
Distriksmunisipaliteit | Weskus |
Plaaslike Munisipaliteit | Saldanhabaai |
Tydsone | UTC+2 (SAST) |
Sluit