Jan Weitz
From Wikipedia, the free encyclopedia
Ds. Jan Ernst Terblanche Weitz (distrik Aberdeen, 8 Oktober 1860 – 14 September 1930) was van 1887 tot 1908 die eerste leraar van die NG gemeente Steytlerville, maar is geskors nadat hy skuldig bevind is aan ontug.
Kitsfeite Naam, Geboorte ...
Ds. Jan Ernst Terblanche Weitz | |
Ds. Jan Ernst Terblanche Weitz | |
Naam | Jan Ernst Terblanche Weitz |
---|---|
Geboorte | 8 Oktober 1860 Distrik Aberdeen, Kaapkolonie |
Sterfte | 14 September 1930 Plek onbekend |
Kerkverband | Nederduits Gereformeerd |
Gemeente(s) | Steytlerville |
Jare aktief | 1887-1908 |
Kweekskool | Kweekskool, Stellenbosch |
Sluit