Afrikaanse tenoor From Wikipedia, the free encyclopedia
Jannie Moolman is 'n tenoor wat opera en Afrikaanse liedjies sing. Hy het sy operaloopbaan in 1990 begin na voltooiing van sy BA-Kommunikasiekundegraad aan die Universiteit van die OVS. Van sy treffers sluit in: Liefling, Ons Winter Is Verby en Ek Mis Jou Elke Dag.
Jannie Moolman | |
---|---|
Gebore | KwaZulu-Natal |
Beroep(e) | Sanger |
Jare aktief | 1990 – nou |
Assosiasies | Rina Hugo Corlea Botha |
Webwerf | janniemoolman.com |
Moolman was ook die aanbieder van die TV-program Kom ons Karaoke wat op kykNET uitgesaai is.
Hy is in 2010 van sy eks-vrou, die violis Annake de Villiers geskei. Sy het in 2012 selfmoord gepleeg.
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.