Japannese Grand Prix
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Japannese Grand Prix is 'n motorwedren wat sedert 1925 in Japan plaasvind. Die wedren het in 1976 deel geword van die Formule Een-wêreldkampioenskap, en sedert 1963 (behalwe in 1976-1986 en 2007–2008) word dit jaarliks by Suzuka gehou.