Jennifer Grey
Amerikaanse aktrise / From Wikipedia, the free encyclopedia
Jennifer Grey (gebore 26 Maart 1960) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Red Dawn (1984), Ferris Bueller's Day Off (1986), Dirty Dancing (1987), en The Wind Rises (2013).
Kitsfeite Geboorte, Nasionaliteit ...
Jennifer Grey | |
Geboorte | 26 Maart 1960 (1960-03-26) (64 jaar oud) Manhattan, New York, New York, Verenigde State |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 1 |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 1979–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit