Joe Pesci
From Wikipedia, the free encyclopedia
Joe Pesci (gebore 9 Februarie 1943) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Raging Bull (1980), Goodfellas (1990), My Cousin Vinny (1992), en Casino (1995).
Kitsfeite Geboortenaam, Geboorte ...
Joe Pesci | |
Geboortenaam | Joseph Frank Pesci |
---|---|
Geboorte | 9 Februarie 1943 (1943-02-09) (81 jaar oud) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 1 |
Beroep(e) | Akteur |
Aktiewe jare | 1961–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit