Johan Botha (akteur)
Suid-Afrikaanse akteur / From Wikipedia, the free encyclopedia
Johan Botha is 'n Suid-Afrikaanse akteur. Botha se vertolking van die pa in David Eldridge se Festén (vertaal deur Hennie van Greunen; onder regie van Heinrich Reisenhofer) word allerweë as sy meesterwerk beskou. Hy is met die aktrise Lida Botha getroud. Die egpaar verskyn in talle TV- en rolprentproduksies en was by al die Afrikaanse kunstefeeste vir hul Oupa en Ouma-stories bekend.[1]
Kitsfeite Nasionaliteit, Beroep(e) ...
Johan Botha | |
Nasionaliteit | Suid-Afrikaner |
---|---|
Beroep(e) | Akteur |
Aktiewe jare | 1960's – hede |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit