John Benjamin Hickey
Amerikaanse akteur / From Wikipedia, the free encyclopedia
John Benjamin Hickey (gebore 25 Junie 1963) is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The General's Daughter (1999), Flags of our Fathers (2006), The Taking of Pelham 123 (2009), en Transformers: Revenge of the Fallen (2009).
Kitsfeite Geboorte, Nasionaliteit ...
John Benjamin Hickey | |
Geboorte | 25 Junie 1963 (1963-06-25) (60 jaar oud) |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur en vervaardiger |
Aktiewe jare | 1990–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit