Jy Is My Liefling is 'n Afrikaanse musiekblyspel wat romanse, komedie en aksie saamgooi. Dit is in 1968 deur Kavalier Films verfilm en uitgereik. Dirk de Villiers was die regisseur.

Kitsfeite Regisseur, Produksieleier ...
Jy Is My Liefling
Regisseur Dirk de Villiers
Produksieleier Ben Vlok, Willem van der Merwe
Met Franz Marx, Siegfried Mynhardt, Min Shaw e.a.
Verspreider Kavalier Films
Uitgereik 1968
Speeltyd 103 min.
Land Suid-Afrika
Taal Afrikaans
IMDb-profiel
Sluit

Genre

Die rolprent is ’n musiekblyspel.

Akteurs

Die hoofspelers is Franz Marx, Siegfried Mynhardt en Min Shaw.

Storielyn

Willie Willeboer is ’n jong joernalis wat sy werk verloor en op ’n wildsplaas gaan bly om ’n boek te skryf. Hy raak verlief op die eienaar se dogter, Ans, maar sy beskou hom as ’n broer. Dan tel hy ’n diamant in die veld op en die aksie begin.

Sien ook

Wikiwand in your browser!

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.

Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.