Kamiziak-rajon
From Wikipedia, the free encyclopedia
Kamiziak-rajon (Russies: Камызякский район) is 'n administratiewe rajon van Astrachan-oblast, Rusland. Dit lê in die Wolga-rivierdelta in die suidelike deel van die oblast. Die rajon se setel is die gelyknamige stad Kamiziak.
Kitsfeite
Kamiziak-rajon Камызякский район | ||||
Die ligging van Kamiziak-rajon in Astrachan-oblast | ||||
Politieke status | ||||
Land | Rusland | |||
Federale distrik | Suidelike | |||
Deelgebied | Astrachan-oblast | |||
Tipe | Rajon | |||
Stigting | 1925 | |||
Regering | ||||
Setel | Kamiziak | |||
Hoof | Roman Popof | |||
Bevolking | ||||
Sensus | 2021 | |||
Totaal | 47 716 | |||
Volgorde | 5de | |||
Digtheid | 13,7/km² | |||
Statistiek | ||||
Oppervlakte | 3 490 km² | |||
Volgorde | 9de | |||
Tydsone | UTC+04:00 (AST, Astrachanse tyd) | |||
Registrasienommer | 30 | |||
Wapen en vlag | ||||
|
Sluit