Karkams
From Wikipedia, the free encyclopedia
Karkams is 'n klein dorp in die Noord-Kaap, Suid-Afrika langs die N7 nasionale pad. Dit is noord van Garies. Die naam is afgelei van 'n Khoikhoi woord of uitdrukking wat met water te doen het. Dit is al vertaal as 'vlak water', 'skaars water', of selfs 'springende water' verwysende na die artesiese put in die omgewing.
Kitsfeite Karkams Konkaib, Land ...
Karkams Konkaib | |
---|---|
Koördinate: 30°22′S 17°53′O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Noord-Kaap |
Distrik | Namakwa |
Munisipaliteit | Kamiesberg |
Oppervlak | |
• Totaal | 30,28 km2 (11,69 vk. myl) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 1 439 |
• Digtheid | 48/km2 (120/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Indiërs/Asiërs | 0.3% |
• Bruin mense | 95.2% |
• Swart mense | 4.0% |
• Ander | 0.4% |
Taal (2011) | |
• Afrikaans | 96.0% |
• Tswana | 1.1% |
• Ander | 2.9% |
Sluit
- "Hoofplek Karkams". Sensus 2011.
Hierdie Noord-Kaap-verwante artikel is slegs 'n saadjie. U kan ons wikipedia help deur dit uit te brei.