Kategorie:Anatomie
Wikimedia-kategorie / From Wikipedia, the free encyclopedia
Anatomie is die vertakking van biologie wat die struktuur van lewende wesens bestudeer. Dit is 'n algemene term wat die menslike anatomie, dierlike anatomie (soötomie) en plantanatomie insluit. In sommige aspekte is anatomie nou verwant aan ontwikkelingsleer (embriologie), vergelykende anatomie en vergelykende ontwikkelingsleer. Hierdie kategorie bevat al die artikels in Wikipedia wat verwant is aan anatomie.
- Hoofartikel: Anatomie
Wikimedia Commons bevat media in verband met Anatomie. |