Kategorie:Indiane
Wikimedia-kategorie / From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Indiane is die inheemse bevolking van Noord-, Sentraal- en Suid-Amerika. Columbus het hulle Indiane genoem omdat hy gedink het hy is in Indië toe hy voet aan wal op die Amerikaanse kontinent gesit het.
Wikimedia Commons bevat media in verband met Indigenous peoples of the Americas. |