Klavierkonsert no. 4 in G-majeur, op. 58 (Beethoven)
From Wikipedia, the free encyclopedia
Ludwig van Beethoven se Klavierkonsert no. 4 in G-majeur, op. 58, is in 1805–1806 gekomponeer. Beethoven was die pianis tydens dié openbare première as deel van die fondskonsert op 22 Desember 1808 in die Theatre an der Wien in Wene.
Kitsfeite Gekomponeer, Toewyding ...
Klavierkonsert no. 4 in G-majeur, op. 58 | |
---|---|
No. 4 | |
deur Ludwig van Beethoven | |
Die komponis in 1815, deur Joseph Willibrord Mähler | |
Gekomponeer | 1805 (1805)–06 |
Toewyding | Aartshertog Rudolph |
Opgevoer | Beethoven-fondskonsert op 22 Desember 1808|22 December 1808, Wene |
Bewegings |
|
Partituur | Klavier en orkes |
Sluit