Knooptrui - Wikiwand
For faster navigation, this Iframe is preloading the Wikiwand page for Knooptrui.

Knooptrui

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Hierdie Vrou dra 'n knooptrui, 'n gewilde styl in die VSA
Hierdie Vrou dra 'n knooptrui, 'n gewilde styl in die VSA

'n Knooptrui is 'n tipe gebreide kledingstuk wat voor oop is. Algemeen het cardigans knope vooraan. 'n Meer moderne weergawe van die kleed het geen knopies nie en hang oop deur ontwerp. In teenstelling hiermee, maak 'n trui nie oop aan die voorkant nie, maar moet oor die kop aangetrek word. Dit kan met 'n masjien of die hand gebrei wees.

Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal.
{{bottomLinkPreText}} {{bottomLinkText}}
Knooptrui
Listen to this article