Kort en lang skaalverdeling
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die kort en die lang skaalverdeling is twee verskillende maniere om name aan groot getalle te gee. Dit lei onder meer daartoe dat Afrikaans meestal die woord "miljard" (lang skaal) gebruik vir die getal wat in Engels "billion" (kort skaal) genoem word.