Kupido
From Wikipedia, the free encyclopedia
Kupido (cupido in Latyn, wat "begeerte" beteken) is in die Romeinse mitologie die god van begeerte, erotiese liefde, aantreklikheid en toegeneentheid. Hy is die seun van die gode Mars en Venus. Hy word ook Amor ("Liefde") genoem in Latyn. Sy Griekse eweknie is Eros.
- Hierdie artikel handel oor die Romeinse god. Vir die gelyknamige Afrikaanse sanger, sien Kupido (sanger).