Lagan-rajon
From Wikipedia, the free encyclopedia
Lagan-rajon (Russies: Лаганский район, Kalmikies: Лаганя район) is 'n administratiewe rajon van Kalmikië, Rusland. Dit lê op die Kaspiese See in die suidoostelike like deel van die republiek en grens aan Astrachan-oblast, 'n ander federale deelgebied van Rusland. Die rajon se setel is Lagan, een van die republiek se drie stede.
Kitsfeite
Lagan-rajon Лаганский район | ||||
Die ligging van Joesta-rajon in Kalmikië | ||||
Politieke status | ||||
Land | Rusland | |||
Federale distrik | Suidelike | |||
Deelgebied | Kalmikië | |||
Tipe | Rajon | |||
Stigting | 1935 | |||
Regering | ||||
Setel | Lagan | |||
Hoof | Otsjir Otsjirof | |||
Bevolking | ||||
Sensus | 2021 | |||
Totaal | 18 549 | |||
Volgorde | 2de | |||
Digtheid | 4,45/km² | |||
Statistiek | ||||
Oppervlakte | 4 169,63 km² | |||
Volgorde | 7de | |||
Tydsone | UTC+03:00 (MSK, Moskouse tyd) | |||
Registrasienommer | 08 | |||
Wapen en vlag | ||||
|
Sluit