Leeukop
berg in Suid-Afrika / From Wikipedia, the free encyclopedia
Leeukop is 'n kop in Kaapstad, Suid-Afrika, wat tussen Tafelberg en Seinheuwel geleë is. Die kop is 669 meter (2 195 voet) bo seevlak. Die piek skep 'n dramatiese agtergrond vir Kaapstad en is deel van die Tafelberg Nasionale Park.
Kitsfeite
Leeukop | |
---|---|
Leeukop (links) en Seinheuwel (regs) met Robbeneiland op die agtergrond, soos vanaf Tafelberg gesien | |
Ligging | Wes-Kaap, Suid-Afrika |
Hoogte | 669 meter bo seevlak |
Koördinate | 33°56′S 18°23′O |
Sluit