Lejweleputswa-distriksmunisipaliteit
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Lejweleputswa-distriksmunisipaliteit is een van die vyf distriksmunisipaliteite van die Vrystaat. Die setel van die munisipaliteit is in Welkom. Die meeste inwoners in die munisipale gebied is Suid-Sothosprekend. Die munisipaliteit se kode is DC18.
| |||
Provinsie | Vrystaat | ||
Tipe | Distriksmunisipaliteit | ||
Munisipale kode | DC18 | ||
Plaaslike munisipaliteite | Masilonyana, Tokologo, Tswelopele, Nala, Matjhabeng | ||
Hoofstad | Welkom | ||
Burgemeester | Sebenzile Ngangelizwe (ANC) | ||
Grootste tale | Suid-Sotho, Xhosa, Afrikaans | ||
Oppervlakte | 31 929 km² | ||
Bevolking | 657 019 (2001) |