Leliefontein
From Wikipedia, the free encyclopedia
Leliefontein is 'n klein sendingstasie-dorpie wat ongeveer 29 km vanaf Kamieskroon in die Kamiesberge geleë is.
Kitsfeite Land, Provinsie ...
Leliefontein | |
---|---|
Metodiste Sendingkerk, Leliefontein | |
Koördinate: 30°18′0″S 18°5′0″O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Noord-Kaap |
Distrik | Namakwa |
Munisipaliteit | Kamiesberg |
Oppervlak | |
• Totaal | 0,67 km2 (0,26 vk. myl) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 616 |
• Digtheid | 919/km2 (2 380/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Indiërs/Asiërs | 0.3% |
• Bruin mense | 99.2% |
• Swart mense | 0.3% |
• Ander | 0.2% |
Taal (2011) | |
• Afrikaans | 95.8% |
• Engels | 2.8% |
• Tswana | 1.1% |
• Ander | 0.3% |
Sluit
Die dorpie het blykbaar sy naam gekry van die wit lelies, met botaniese naam Colchicum capense maar algemeen bekend as die "Bobbejaanskoen" of "Patrysblom", wat in die maande Augustus tot Oktober deel is van die Namakwalandse blommeprag.