Liesl du Toit
From Wikipedia, the free encyclopedia
Liesl du Toit (nèè Kriel) is 'n Afrikaanse sangeres. Sy het aanvanklik as lid van die populêre groep Shine4 opgetree. Haar debuut solo-album, Stukkie van jou Hart is in 2010 vrygestel. Sy het die meeste van die snitte op haar debuutalbum self geskryf (10 snitte self geskryf, 2 is deur ander skrywers). Du Toit het in 2013 in die Afrikaanse musiekblyspel "Pretville" die rol van die verpleegster, Santjie gespeel.
Kitsfeite Gebore, Beroep(e) ...
Liesl du Toit | |
---|---|
Gebore | 2 Oktober 1983 (1983-10-02) (39 jaar oud) Centurion, Pretoria, Suid-Afrika |
Beroep(e) | Sangeres |
Instrumente | Stem |
Jare aktief | 2001 - nou |
Etikette | Coleske-kunstenaars/ IRIS |
Assosiasies | Shine4 |
Webwerf | liesldutoit.co.za |
Sluit