Lieze Stassen
From Wikipedia, the free encyclopedia
Lieze Stassen is 'n Suid-Afrikaanse sangeres wat op 2 Mei 1963 in Nababeep, Suid-Afrika gebore is. Na 'n afwesigheid van amper 'n dekade sedert 2003 het sy weer besluit om die verhoog te betree.
Kitsfeite Agtergrondinligting, Gebore ...
Lieze Stassen | |
---|---|
Lieze Stassen in 2014 | |
Agtergrondinligting | |
Gebore | 2 Mei 1963 (1963-05-02) (60 jaar oud) Nababeep, Kaapprovinsie |
Genres | Volwasse kontemporêr, geestelik |
Beroep(e) | Sangeres |
Instrumente | Stem |
Jare aktief | 1996 tot 2003 2013 tot nou |
Webwerf | www.liezestassen.co.za/ |
Sluit