Lodewyk XIII van Frankryk
From Wikipedia, the free encyclopedia
Lodewyk XIII (Frans: Louis XIII; 27 September 1601—14 Mei 1643) was die koning van Frankryk van 1610 tot en met sy dood in 1643. Koning Lodewyk XIV was die seun van Lodewyk XIII.
Kitsfeite Dinastie, Bewind ...
Lodewyk XIII | |
---|---|
Koning van Frankryk en Navarra | |
Lodewyk XIII van Frankryk | |
Dinastie | Bourbon |
Bewind | 14 Mei 1610 —14 Mei 1643 |
Kroning | 17 Oktober 1610 |
Gebore | 27 September 1601 |
Château de Fontainebleau, Frankryk | |
Gesterf | 14 Mei 1643 |
Parys, Frankryk | |
Saint Denis Basiliek, Saint-Denis, Frankryk | |
Voorganger | Hendrik IV |
Opvolger | Lodewyk XIV |
Gade | Anna van Oostenryk |
Kinders | Lodewyk XIV Filips van Orléans |
Vader | Hendrik IV |
Moeder | Marie de' Medici |
Sluit