Luckhoff
From Wikipedia, the free encyclopedia
Luckhoff is 'n klein landboudorp in die suidweste van die Vrystaat, in Suid-Afrika, tussen Fauresmith en Orania. Die dorpie is in 1892 op die plaas Koffiekuil gestig en is na ds. H.J. Lückhoff, predikant van die NG gemeente Fauresmith ten tye van die stigting van die dorpie, genoem.[2]
Kitsfeite Land, Provinsie ...
Luckhoff | |
---|---|
Dorp | |
Gerard Moerdyk het Luckhoff se NG kerkgebou ontwerp | |
Koördinate: 29°45′S 24°47′O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Vrystaat |
Distrik | Xhariep |
Munisipaliteit | Letsemeng |
Stigting | 1892 |
Oppervlak | |
• Totaal | 30,92 km2 (11,94 vk. myl) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 3 699 |
• Digtheid | 120/km2 (300/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Wit mense | 3.9% |
• Indiërs/Asiërs | 0.7% |
• Bruin mense | 49.1% |
• Swart mense | 46.1% |
• Ander | 0.2% |
Taal (2011) | |
• Afrikaans | 77.2% |
• Sotho | 11.3% |
• Xhosa | 7.6% |
• Engels | 1.2% |
• Ander | 2.7% |
Poskode (strate) | 9982 |
Poskode (posbusse) | 9982 |
Skakelkode | 053 |
Sluit