Magaliesrivier
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Magaliesrivier is 'n rivier wat in die Hartbeespoortdam invloei. Dit is 'n sytak van die Krokodilrivier in Noordwesprovinsie, Suid-Afrika.
Kitsfeite Koördinate: 25°45′44″S 27°47′21″O ...
Magaliesrivier | |
---|---|
Stroomgebied | Noordwes, Suid-Afrika |
Hoofrivier | Krokodilrivier→Limpopo |
Monding | Hartbeespoortdam |
Monding-hoogte | 1 168 m |
Koördinate: 25°45′44″S 27°47′21″O |
Sluit