Magoebaskloofdam
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Magoebaskloofdam is 'n mediumgrootte dam in die bosbouplantasies van Magoebaskloof in die Limpopoprovinsie van Suid-Afrika. Dit dam die Politsirivier op, wat 'n paar kilometer laer af in die Tzaneendam invloei.
Hierdie Limpopoprovinsie-verwante artikel is 'n saadjie. U kan ons wikipedia help deur dit uit te brei.