Manie Bodenstein
Suid-Afrikaanse musikant (1928-2013) From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Oom Manie Bodenstein (15 Julie 1928 — 17 Oktober 2013) is 'n bekende Suid-Afrikaanse konsertinaspeler. Hy het van vroeg af in musiek belanggestel en op 8-jarige ouderdom reeds begin mondfluitjie speel. Sy eerste album is in 1947 opgeneem.
Remove ads
Diskografie
Van Manie se albums sluit in:
- Deur Die Jare 1947 - 1996
- Twintig Van Die Beste
- Boeremusiek Treffers
- Boerekos - Lekker Kuier Boeremusiek
- Boerekos Vol.2 - Lekker Kuier Boeremusiek
- Boeremusiek Vang Spoed
- RSG se Gewildste
- So Ry Die Boere (saam met Blackie Swart)
Verwysings
Sien ook
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads