Merseyside
From Wikipedia, the free encyclopedia
Merseyside (uitgespreek /ˈmɜrzisaɪd/) is 'n metropolitaanse graafskap in die noorde van Engeland, in die Verenigde Koninkryk. Die graafskap grens aan Lancashire, Groter Manchester en Cheshire.
Meer inligting Seremoniële graafskap Merseyside, Distrikte en unitêre owerhede ...
Merseyside | |
---|---|
Vlag Wapen |
Ligging in Engeland |
Seremoniële graafskap Merseyside | |
Oppervlakte | 645 km² |
Bevolking | 1 423 065 (2019) |
Bevolkingsdigtheid | 2 200 inw./km² |
Distrikte en unitêre owerhede | |
|
Sluit
Merseyside het 'n geskatte bevolking van 1 423 065 in 2019 gehad en is dus die 9de grootste graafskap in die land.