Merweville

From Wikipedia, the free encyclopedia

Merwevillemap

Merweville is 'n dorpie in die Koup-distrik van die Karoo met sowat 1 600 inwoners. Die dorp se bedrywighede gaan hand aan hand met dié van sy boerderygemeenskap.

Kitsfeite Land, Provinsie ...
Merweville
Thumb
Die dorpie soos gesien uit die toring van die NG kerk.
Thumb
Merweville
Merweville
Koördinate: 32°40′0″S 21°31′0″O
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieWes-Kaap
DistriksmunisipaliteitSentraal-Karoo
Plaaslike MunisipaliteitBeaufort-Wes
Oppervlak
  Totaal32,59 km2 (12,58 vk. myl)
Bevolking
  Totaal1 592
  Digtheid49/km2 (130/vk. myl)
TydsoneUTC+2 (SAST)
Poskode
6940
Skakelkodes023
Sluit
Thumb
Die NG kerk op Merweville is op 28 April 1916 ingewy.
Thumb
Ds. Pieter van der Merwe, leraar van die NG gemeente Beaufort-Wes van 1896 tot 1904, na wie Merweville genoem is.

Die nedersetting self het as 'n kerkdorpie ontstaan, toe die kerkraad van Beaufort-Wes in 1897 besluit het dat die Koup 'n eie kerk nodig het wat kon sorg vir die betreklik verarmde geestelike en opvoedkundige toestand van die gebied.

Die kerkgrond langs die Van der Bylskraalrivier is in 1899 gekoop van die posmeester, winkelier en vrederegter, ene J.J. le Seuer van der Byl.

Alhoewel die kerkgebou reeds in 1899 ingewy is, is die gemeente Merweville eers in 1904 gestig, omdat krygswet (as gevolg van die Anglo-Boereoorlog) kerkraadsvergaderings aan bande gelê het.

Die dorp is vernoem na die dryfveer agter die kerk se stigting, ds. Pieter van der Merwe van die NG gemeente Beaufort-Wes.

Boorling van Merweville

Sien ook


Wikiwand in your browser!

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.

Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.