Michael Peña
Amerikaanse akteur / From Wikipedia, the free encyclopedia
Michael Peña (gebore 13 Januarie 1976) is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Crash (2004), Shooter (2007), End of Watch (2012), en American Hustle (2013).
Kitsfeite Geboortenaam, Geboorte ...
Michael Peña | |
Geboortenaam | Michael Anthony Peña |
---|---|
Geboorte | 13 Januarie 1976 (1976-01-13) (48 jaar oud) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 1 |
Beroep(e) | Akteur en vervaardiger |
Aktiewe jare | 1994–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit