Millie Bobby Brown
From Wikipedia, the free encyclopedia
Millie Bobby Brown (gebore 19 Februarie 2004) is 'n Engelse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Godzilla: King of the Monsters (2019) en in die televisiereekse NCIS (2003), Once Upon a Time in Wonderland (2013), en Stranger Things (2016).
Kitsfeite Geboorte, Nasionaliteit ...
Millie Bobby Brown | |
Millie Bobby Brown in 2022 | |
Geboorte | 19 Februarie 2004 (2004-02-19) (20 jaar oud) |
---|---|
Nasionaliteit | Engels |
Beroep(e) | Aktrise en vervaardiger |
Aktiewe jare | 2013–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit