Miloš Forman
From Wikipedia, the free encyclopedia
Miloš Forman (18 Februarie 1932 – 13 April 2018) was 'n Amerikaanse regisseur, skrywer, en akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente One Flew Over the Cuckoo's Nest (1975), Hair (1979), Amadeus (1984), en The People vs. Larry Flynt (1996).
Kitsfeite Nasionaliteit, Beroep(e) ...
Miloš Forman | |
Forman in 2009. | |
Nasionaliteit | Amerikaans |
---|---|
Beroep(e) | Regisseur, skrywer, en akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit