NGC 4435 en NGC 4438
From Wikipedia, the free encyclopedia
NGC 4435 en NGC 4438, ook bekend as Arp 120, is twee interaktiewe sterrestelsels sowat 52 miljoen ligjare van die Aarde af in die sterrebeeld Maagd.
Kitsfeite
NGC 4435 en NGC 4438 | ||||
NGC 4435 (onder) en NGC 4438 (bo). Bron: ESO | ||||
Soort stelsel | Interaktiewe sterrestelsels | |||
Sterrebeeld | Maagd | |||
Tipe | SB0 / SAb | |||
Waarnemingsdata (Epog J2000) | ||||
Regte klimming | 12h 27m 45.6s | |||
Deklinasie | +13° 00′ 31″ | |||
Skynmagnitude (m) | 10 | |||
Absolute magnitude (M) | 12 | |||
Besonderhede | ||||
Afstand (ligjaar) | 52 miljoen | |||
Ander name | Arp 120 | |||
Lugkoördinate | ||||
12h 27m 45.6s, +13° 00′ 31″ | ||||
|
Sluit