NG gemeente Jagersfontein
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die NG gemeente Jagersfontein is 'n Vrystaatse gemeente van die Nederduitse Gereformeerde Kerk in die Ring van Fauresmith. Die gemeente is op 1 November 1892 van die Fauresmith afgestig as die 34ste gemeente in die Vrystaatse Kerk.