N (dubbelsinnig)
Wikimedia dubbelsinnigheidsblad / From Wikipedia, the free encyclopedia
N kan na een van die volgende onderwerpe verwys:
- N, die letter (N – n)
- n is in die SI-stelsel in gebruik om aan te dui die aantal omwentelinge per tydeenheid, meestal per minuut of per uur, ook bekend as frekwensie.
- N, of Newton, is in die SI-stelsel die eenheid van krag.
- N is 'n chemiese element: Stikstof, vanuit die Latyn: Nitrogenium.
- ʼn, verouderde karakter in Afrikaanse Unicode
Dit is ’n dubbelsinnigheidsbladsy dié: ’n lys van artikels wat met dieselfde titel verbind word. As ’n interne skakel u hierheen gelei het, kan u gerus daardie skakel verander sodat dit direk na die gewenste artikel wys. |
Wys alle artikels waarvan die titel begin met N of met N in die titel. |